loader image

Tuisblad

WELKOM BY LEERSAME LYFIES

Ons is `n Christelike Kleuterskool vir 2-5 jariges. Ons glo absoluut dat kinders baie individuele aandag, tonne liefde en deurlopende ondersteuning benodig om hul skoolgereed te maak.

Daarom bied ons klein klassies met `n maksimum van 8-10 maats per klas, waar juffrou en assistent altyd gereed is om te help.

Hier word ons slim!

Kontak ons nou vir 2023 inskrywings