Dagprogram
2-3 JARIGE DAGPROGRAM
- 07H00 - 08H30 Ontvangs van Kinders
- 08H30 - 08H45 Pap word bedien , toilet roetine ( Geniet steeds vryspel/ boekies lees)
- 08H45 - 09H15 Oggendkring, Bybel & Musiek op die mat
- 09H15 - 09H45 - Skeppende aktiwiteite & opruim
- 09H45 - 10H00 - Oggend happie tyd - jogurt ( Mamma/Pappa voorsien) met vrug & toilet roetine
- 10H00 - 11H00 - Bewegingsaktiwiteite, sowel as vryspel binne of buite( afhangende van die weer )
- 11H00 - 12H30 Slapies tyd
- 12H30 - 13H00 Toilet roetine & Middagete tyd
- 13H00 - 13H30 - Storietyd !
- 13H30 - 14H00 Vryspel in die klaskamer ( Blokkies bou, fantasie spel, karretjies, poppe, ens.)
- 14H00 - 14H30 - Middag happie tyd - Mamma/Pappa se gesonde kosblik
- 14H30 - 16H00 - Vryspel buite op die speelgrond(Tensy die weer dit nie toelaat nie)
- 16H00 - 17H30 Nasorg
3-4 & 4-5 JARIGE DAGPROGRAM:
- 07H00 - 08H30 Ontvangs van kinders
- 08H30 - 09H00 Pap word bedien; toilet roetine (Geniet steeds vryspel/boekies lees)
- 09H15 - 10H00 Oggendkring, Bybel & Musiek op die mat
- 10H00 - 10H45 Skeppende aktiwiteite & opruim
- 10H45 - 11H00 Oggend hapie tyd - jogurt ( mamma/pappa voorsien) met vrug & toilet roetine
- 11H00 - 12H30 Bewegingsaktiwiteite, sowel as vryspel - Binne of buite ( afhangende van die weer )
- 12H30 - 13H00 Toilet roetine & Middagete tyd
- 13H00 - 13H30 Storietyd !
- 13H30 - 14H00 Vryspel in die klaskamer ( blokkies bou, fantasie spel, karretjies , poppe, ens. )
- 14H00 - 14H30 Middag hapie tyd - Mamma/Pappa se gesonde kosblik
- 14H30 - 16H00 Vryspel buite op die speelgrond ( tensy die weer dit nie toelaat nie )
- 16H00 - 17H30 Nasorg
