loader image

Nasorg & Vakansie sorg

Leersame Lyfies bied nasorg en vakansiesorg

- Nasorg vir kleuters is vanaf 16H00 -17H30.
- Nasorg ure vir Gr R - Gr 3 is vanaf 12H30 - 17H30. `n Prettige vakansie program word aangebied gedurende Laerskool vakansietye. Die koste hiervan wissel van R50 - R100. Die skool is slegs gesluit vir 1 week in Junie en 3 weke oor die Desember/Januarie vakansie, asook publieke vakansie dae. Alle datums sal vroegtydig aan u gekommunikeer word.