Indien ons sou voorstel dat U kind deur `n terapeut van enige aard [ bv arbeids of spraakterapeut ] geƫvalueer word, is dit slegs omdat ons U kind se beste belang op die hart dra en glo dat `n bietjie ekstra hulp tot U kind se voordeel sal wees.
Ons sal in so `n geval as `n eenheid saam met die terapeut werk, om sodoende U kind se vordering aan te moedig.
Arbeidsterapie - Johanlie de Bruin - 083 447 5107
Spraak , taal & gehoorterapie - Annelize Claasens 021 975 3696