VEILIGHEID & SEKURITEIT Die veiligheid van die kinders is vir ons `n top prioriteit. U kind is in veilige en liefdevolle hande by Leersame Lyfies.Elke klas, sowel as die speelgrond , bevat veiligheidskamerasDaar is `n veiligheidskamera by die sekuriteitshek om te verseker dat ons bewus is van elke persoon wat die skool betree.Ons maak gebruik van Titanium sekuriteit en hulle ambulans dienste.Geen persoon sal die skool kan betree sonder om deur `n personeellid “ingebuzz” te word nie